Klofies Gee Om

Clear

SKU: N/A Category:

Description

Met die verlengde inperking is daar gesinne wat swaarkry vanweë salarisse wat nie ontvang is nie of ‘n verminderde salaris. Indien enigiemand bewus is van gesinne waar daar voedselnood is tydens die inperking kan me. Johandri Kriek by [email protected] gekontak word.

‘n Ondersteuningsgroep, bestaande uit ouers van die skool wat graag wil help, is gestig. Indien daar nog ouers is wat betrokke wil raak by die ondersteuningsgroep kan u gerus vir me.  Johandri Kriek kontak.

By voorbaat baie dankie vir hierdie onbaatsugtige diens! Saam is ons sterker!

Additional information

Hamper

Cash Donation, Essential Food Donation, Essential Food Top Up Donation

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Klofies Gee Om”

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No more offers for this product!

KOS Specials & Featured Products

×